RSS

2014 het vir ons begin met ’n berg voor ons…

…maar saam met God het ons oorwin!

Ons het vir die eerste kwartaal meer kampe gehad as verlede jaar en baie minder personeel. Ons getroue vrywilligers was oorwerk en moeg en het dringend rus gekort, maar as hulle sou onttrek uit die provinsie se werk, sou ons groot probleme hê.

Die eerste kampe het nader gestaan en die eerste vrywilligers het onttrek. Ons het te min hande en te veel werk en dit is ‘n ongelooflike goot uitdaging. Ons het egter besef dat as ons in die berg gaan vaskyk, ons nooit oor hom sou kom nie. Ons moes na God kyk vir hulp.

Ons het na ’n praatjie van Oom Joe gaan luister, en juis daardie aand het hy oor Lukas 18:27 gepraat. Dinge wat vir die mens onmoontlik is, is moontlik vir God …

Die kwartaal is nou verby en God het die onmoontlike vir ons moontlik gemaak. Dinge het aan die begin vir ons onmoontlik gelyk, maar deur die hulp van die Vader het ons meer vermag as wat menslik moontlik was. Ons kalender was propvol en ons hande min, maar elke takie is afgehandel en dit nog met uitnemendheid!

Ons het regtig moed, energie en krag van Hom gekry, en ons prys sy Naam!

Matthys Cronje

473084_224763767634337_1367815657_o

Matthys gaan soek moeilikheid in die kombuis op ‘n kamp. Bev wys hom wie is baas…

Advertisements
 
Leave a comment

Posted by on May 12, 2014 in Uncategorized

 

God is faithful! (Psalm 91)

In our Christian walk we like to say “God is faithful”. I am glad to be able to testify to the absolute truth of this saying. I have seen it repeatedly in my own life. God has shown Himself as my faithful Protector while serving at UCSA.

Last year in November Carla and I had to go to Jeffrey’s Bay to attend our Personnel Meeting. We had to pick up the Service Year team in the Strand, and as we wanted an early start, we left at 03:00. On our way to the Strand we were chatting happily when we heard a bang. We were not sure what it was and continued driving, since nothing felt out of the ordinary.

Then we realized that a tire had burst and we would need to pull over. Unfortunately it happened in a dark, overgrown area along the N2 highway. We called the Service Year Team Leader to ask for his help. To our relief he promised to come and help us.

We then got out to assess the damage, and as we were looking at the damaged wheel, we realized that we were in a bad situation, two women alone on a dark highway. Just then Carla heard a rustling in the bushes. A young man approached us asking what the problem could be. I realized immediately this was not good and could hear in Carla’s voice she was also aware of our situation. He insisted on “helping”, taking things out of Carla’s hand. Suddenly two other young men appeared. I just remember a voice telling me: “Stay calm”. And, indeed, strange calm came over me.

The young men became aggressive and started to take our possessions.  Carla tried to talk sense into them, but to no avail. One of them wanted to pull off my top to see if I was hiding anything. I spoke calmly to him; he took my rings and cell phone. They did the same to Carla.

While they were busy with Carla, I ran into the road and tried to flag down a car, but the motorist just sped past and with a chill I realized that people were too afraid to stop. One of the men ran me, pulled a weapon on me and began to threaten me.

I got into the bakkie and started praying aloud for God to protect us. One of the men was anxious to get away, but the other two threatened to harm us if they did not get any money. They became more aggressive. I realized I had money, but did not know where Carla had put it. I remember saying inwardly: “Lord, please”. As I was praying, Carla joined me and suddenly I heard a shout: “I’ve got it!” He sounded relieved and begged the other two to leave us alone and go. I remember Dorian was on his way and just felt I had to put it out there, so I told Carla not to worry as Dorian is on his way. This made one man anxious, but the other two still wanted to harm us. The first one then grabbed the money, one of my bags and started to run away. This made the other two follow him.

We got into the bakkie and proceeded to drive away. We praised God that we were not physically hurt, knowing it could have been tragically different. My belongings and some of Carla’s electronic equipment were stolen, but we were unharmed. When Dorian arrived we went to a police station to report the crime. The officers were amazed that we had not been harmed, and kept on saying: “Do you know how lucky you are?”

We knew better. We serve a God who does not slumber or sleep. He kept us safe. We live to serve and praise Him another day. We were never alone; God was a very present help to us. He watched over us.

I had an opportunity to pray for the men with some of our colleagues and I am trusting that somewhere along the way, they will come face to face with the reality of God and be spared to make a choice to follow Him and to change their ways.

God took away all fear from my heart and I praise Him for his complete peace in those circumstances. He is the faithful One, ever true.

Nadine Arendse

1374143_4894693385366_135875351_n

Carla Swanepoel

Nadine

Nadine Arendse

 
Leave a comment

Posted by on May 9, 2014 in Uncategorized

 

Hoe Diensjaar my verander het…

1001106_4651358782153_1294780888_n

 

“Dis absoluut amazing hoe een jaar van jou lewe so groot impak kan maak. Dit is absoluut net God se hand wat dit kan doen! Voor my DJC, was ek skaam, teruggetrokke, stil, nie altyd werklik myself nie. Ek was hardkoppig, dit was soos “my shield to keep the people out”. Ek was nie iemand wat eers daar aan sou dink om ‘n bietjie vulnerability te wys nie, ek het dit as ‘n huge swakpunt gesien. Ek het vas geglo dat as mense sien dat ek omgee vir hulle of as ek net ‘n bietjie deel, of liefde wys, kan hulle my breuk, dan is ek swak, hulle kan dan oor my loop soos hulle wil, seer maak soos hulle dink is reg en my in die grond in trap en verneerder, want nou ken hulle my swakpunte, my geheime, want nou ken hulle my… Ek het dood eenvoudig net geweier om swak te wees, ek het begin om al my emosies weg te steek en in te hok. Ek moes net altyd sterk wees, opkom vir myself, reg wees om myself te verdedig. Never weak…
Toe besluit God dat DJC my heeltemal van my treintjie af gaan gooi. Dit het my lewe op ‘n heeltemal ‘n ander vlak beinvloed. Dis onbeskryflik hoe die liefde en genade van God jou lewe kan aanraak. Ek het geleer hoe om gemaklik met myself te wees, hoe om weer my “ou gewone mal-self” te wees, om uit my kassie te klim, nie skaam te wees nie (al het ek nog my oomblikke), maar om te besef dat God saak maak, en Sy wil saak maak, nie wat ander mense dink nie.
Ek het ‘n nuwe liefde vir God ontdek, ek het dit gesien, beleef en tot die beste van my vermoe in Christus gedeel. Ek het besef dat vulnerability nie ‘n swakpunt is nie, maar egtheid. Dis om werklik jouself te wees en om jouself oop te maak. Om ander mense aan te raak met al jou “goedjies”. Alles wat ‘n impak op jou lewe gemaak het, wat jy met alles in jou wegsteek, en nooit deel nie, dat daardie “goedjies” en hoe God jou daaruit kom red het, jou hand vasgehou het en deurgedra het toe dit gevoel het jy kan nie meer op jou eie nie, dis met dit wat God jou gaan gebruik om ander se harte aan te raak en te inspireer of motiveer.”
Ek weet nou presies wie ek is in Christus. Daar is ‘n paar skrif gedeeltes waarmee God met my gepraat het, waar Hy gese het, dis wie ek is:

  • Heb3:1 – I am a holy partaker of a heavenly calling.
  • Kol 3:12 – I am chosen of God, holy and dearly loved.
  • Joh 15:16 – I am chosen and appointed by Christ to bear His fruit.
  • Jer 1: 5-8 – Voordat Ek jou in jou moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel.

So, wie is ek? Ek is ‘n kind van God. I am a miracle. Ek is uitverkies en geroep om wonders in die Koninkryk van God te doen en so Sy naam te verheerlik.
Ek weet dat God groot planne het. En ek kan nie wag om te sien wat Hy vir 2014 beplan nie. Dit kan net voorspoed wees. Sien uit na ‘n jaar van genade, liefde, blessings en eenheid in die naam van ons Koning Jesus Christus.

 – Miranda van Wyk 2013

 
Leave a comment

Posted by on December 13, 2013 in Uncategorized

 

Farmworkers camp @ JBay

Duleigh

 

 

 

 

This is a short testimony of how the camps at JeffreysBay have impacted the lives of the farm workers.

When we started with our first camp a couple of years ago, the result was phenomenal, as we married 8 couples just a few weeks thereafter, and another couple got married a week later. The reason why this is such a great breakthrough is because for generations couples have been living together not understanding God’s view on marriage and how we need to return to God and follow His ways.

This year our aim was to ground them in the word through discipleship by having 4 different workshops. The outcome was amazing as we baptised 7 people on the Sunday morning & 3 couples indicated that they would like to get married in this year. Why this is such a great breakthrough, is because they were really set in their ways by following the ways of their ancestors & consulting with sangomas. These workshops gave them a deeper understanding of God’s love and how much He desires to have a relationship with them.

After speaking to the farmer’s wife last week, she informed us that the workers started with house to house prayer meetings and studying the word.

We praise the Lord for this campsite where people can get away from their normal surroundings and circumstances allowing God to impact them.

Thank you once again for your invaluable contribution

Blessings

Nehemiah Ministries

 

 
Leave a comment

Posted by on May 23, 2013 in Uncategorized

 

Transforming lives in the Eastern Cape

OK

We had a camp at Jeffreys Bay with the kids from Cradock. Read some testimonies…

Jenique

It was a good camp and glad I did go to the camp.  I feel closer to God and my relationship with God is better.  While we were busy with Praise and Worships I felt so safe, like two strong arms holding me.  The whole weekend I experienced a burning passion of love for God and it is still there when I talk to God.

Suzanne

It was an amazing camp for me.  Honestly I can say I’m going home today with a lighter burden.  I learned allot this weekend.  It feels like if I have a new relationship with God and it is so much stronger than before.

Charne

The camp was unbelievable.  I can’t explain how it was.  I won’t trade it for anything.  I had a real encounter with God.  I will try with my whole heart to stay there and also share it with my friends.   My burden is lighter and with time it will fully disappear.   I will never be wrong by trusting God.

 
Leave a comment

Posted by on May 21, 2013 in Uncategorized

 

Hoofseun is ateïs, maar God gryp in en verander sy lewe!

Image

8 Mei 2013…

Ek was ‘n ateïs vir ongeveer 5 jaar van my lewe. Ek het nie n saak gehad met geloof nie. Daar is verskeie redes hoekom ek nie gelowig was nie, ek het baie vrae gevra en het geen duidelike antwoord gekry nie. Ek moes sien om te glo. ‘n Geloof het nie vir my sin gemaak nie, dit het gevoel asof dit net ‘n kinderverhaal was wat, ou mense nog in glo.

Op ‘n dag het ‘n persoon na my skool toe gekom om vir ons ons weeklikse VCSV aan te bied. Die dame se naam was Lulu. Gewoonlik as ons VCSV gehad het het ek nooit opgelet met wat daar te sê was nie en ek het nooit saam gesing nie. Die dag  toe Lulu opdaag, het ek vir een of ander rede besluit ek sal luister wat sy wou sê. Haar boodskap was: “Wat doen die mens op aarde?” “Waarom is ons regtig hier?”… Al die kinders in die saal het probeer raai maar nie een was regtig “Korrek” nie. Na n rukie het Lulu toe vir ons gesê dat ons op aarde was om glimlag op die Here se gesig te sit.

Toe Lulu klaar was met haar boodskap het sy gesê dat sy deur die dag nog by die skool sou wees indien enige persoon dalk met haar wou kom praat het.

Deur die dag was ek baie geirriteerd, asof iets my pla. Ek het dit maar geïgnoreer. Teen die middel van die dag het ek en ‘n vriendin gesels oor die Christen-geloof, ek het natuurlik vir haar vertel dat dit net ‘n storie was, maar sy het my verseker dat dit nie was nie. Ek het toe kwaad begin word en op haar geskree dat dit net ‘n storie was! Toe was ek eers geïrriteerd. Ek het besluit ek het nou genoeg gehad van die hele storie en ek wou self gan uitvind hoekom ek n ateïs was. Ek het vir Lulu gan soek, uiteindelik vind ek haar by die parkeerarea van die skool. Sy was amper oppad om te ry. Ek het haar gevra of sy nie dalk vining vyf minute gehad het nie. Sy het toe nog bietjie tyd gehad om te gesels.

Ons twee sit toe op die skool se paviljoen en begin gesels. Ek het haar gevra hoekom ek is soos wat ek is. Wat maak my nie glo nie? Hoekom kan mense aan iets glo wat nie bestaan nie? Ek het haar so baie vrae gevra, sy het gesê dat sy nie vir my al die antwoorde gehad het nie, maar sy kan my wel n paar goedjies vertel. Sy het my begin vertel dat die duiwel my vasgehad het.  Ek sê toe vir haar dat ek nie eers in die duiwel geglo het nie, hoe dan? Sy vertel dat dit nie saak maak dat ek in die duiwel glo of nie. Die duiwel wil net hê dat mense nie aan God moet glo nie, hy dryf mense weg van God af. Die duiwel gee nie om of ek in hom glo of nie. Hy wou net gehad het ek moes nie glo in God nie. Dis waarom ek so baie vrae gehad het, waarom so baie dinge nie vir my sin gemaak het nie, waarom ek so hardkoppig was so lank in my lewe! Die duiwel het my gedagtes beheer sonder dat ek daarvan weet. Toe ek dit besef het was ek amper in n koma van skok. Ek kon nie glo ek was so dom gewees nie.

Lulu sê toe vir my dat dit my keuse was as ek die Here weer terug in my lewe wou he. Ek was so onseker. So bang, maar net daar besef ek toe ek moes die Almagtige weer terug aanvaar en my hart vir Hom gee. Ek kon nie meer my ou lewe hanteer nie. So baie negatiwiteit, onsekerheid en hel. Ek wou vry wees. Skoon van die duiwel se euwel.  Ek vra toe vir Lulu dat sy my kon help. My weer op die regte pad moet kry.  Sy begin toe vir my bid. Ek het vir die Here diep onverskoning gevra.  Net daar en dan, het ek skoon gevoel. Weer soos n mens gevoel. Nie meer haat en negatiwiteit nie. Ek was weer Christen!

 
Leave a comment

Posted by on May 21, 2013 in Uncategorized

 

WOW-Event – Jesus is WOW (Wonderfully OverWhelming!!!)

 

Wow badge

 

Augsburg dogters kom al die pad Stellenbosch toe vir die

 

WOW-Event. Hier is hulle stories…

“Ek en ‘n vriendin van my se vriendskap was verby. Ek was baie hartseer vir ‘n week het ek elke dag gewonder wat ek verkeerd gedoen het en hoekom sy nie met my wil praat nie. Dit het aan my gevreet. Gedurende ons jeugweek by die skool, het VLEG gekom en daar was een aand ‘n Praise/Worship event. Daardie aand het ek besef ek het niemand in my lewe nodig behalwe die Here nie. Die volgende dag het ek nie vir haar gekyk nie of aan haar gedink aan wat gebeur het nie. My lewe het weer reg gevoel. In die engelse kilas het ek gesit en leer vir biologyie en ek leer ALLES. Sy tik toe aan my rug en sê dit is nie nodig om alles te leer nie. Dit was vreemd want sy het ‘n week gelede met my gepraat.

Die aand het ons na die VCSV WOW-event gegaan en ek was bietjie siek. Twee meisies wat saamgegaan het het begin baklei by die event. Die een kom staan toe by my en ek het gevoel iets sê vir my om met haar te praat en vir haar te bid. Gedurende die aand speel my gunsteling liedjie: “Your love never fails, never gives up, never runs out on me”. En toe besef ek weereens ek het net God in my lewe nodig. Die tyd toe ons terug ry sê die meisies vir mekaar jammer enn hulle herstel toe hulle verhouding!!

Die volgende oggend het ons netbal wedstryd gespeel en ek het my vriendin gesien maar haar nie gegroet nie omdat sy my nooit terug groet nie. Sy het my egter gestop en ek voel net hoe die Here langs my staan en Hy sê vir my Hy werk elke dag deur my en ek moet net die regte paaie volg. Ons het vir mekaar ‘n drukkie gegee en ek het besef hoe mooi die Here werk en dat Hy vooruit trek en ons paaie vir ons gelykmaak en verhoudings herstel.”

–          Karla Birkholtz, Gr 10, Augsburg Landbougimnasium

“Die WOW-event was WOW gewees!! Dit was awesome om praise/worship musiek te hoor wat soos ‘n rockband klink en dit was mal om te sien hoe kinders van letterlik oral oor die Here loof en prys. Ek kon Sy teenwoordigheid voel en dit was die toppunt. Dit het my nuwe hoop, energie en krag gegee vir dit wat Hy nog met my wil doen! Jesus is WOW!! (Wonderfully OverWhelming!)

–          Sue-Ann Bosman, Gr 12, Augsburg Landbouginmasium

 
Leave a comment

Posted by on May 3, 2013 in Uncategorized